STILBAAI NUUS - Gedurende 2025 het Anwyn's Acro Dance Academy aan verskeie eisteddfods, kompetisies en internasionale eksamens deelgeneem en uitstaande prestasies in verskeie genres behaal.
By die eindronde van die gesogte Allegretto interprovinsiale eisteddfod het die akademie onder die toppresteerders in verskeie dansstyle geëindig.
Akrobatiese solo's
Tegan Brits (karakter solo - goud)
Ruchelle Erasmus (silwer)
Marli Matthee (brons)
Tegan Brits (4de)
Jordane Ponot (5de)
Mioné Smit (7de)
Meagan Steyl (8ste)
Azayiah du Plessis (10de)
Hip-hop solo's
Marli Matthee (silwer)
Kaymin Winterbach (brons)
Liriese solo's
Antonie Bothma (goud)
Ope Akrobatiese solo's
Marli Matthee (silwer)
Ruchelle Erasmus (brons)
Hip-Hop duet
Tegan Brits en Kaymin Winterbach (6de)
Dansgroepe
Enya de Jager, Emelia Wessels, Mieke Payne, Marnie Hansen en Baleia Roberts (8ste).
Bea Basson, Mika Serfontein, Azayiah du Plessis, Kezia du Plessis en John Payne (10de).
Tegan Brits, Corina Brits, Marli Matthee en Anske-Marí van der Linde (11de).
Daar was ook verskeie hoogtepunte by die American Dance Awards in Centurion.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’