HESSEQUA NUUS - Daar het die afgelope week 16 mm reën in Riversdal se opvanggebied uitgesak.
Die vlakke van al die damme is onveranderd.
Die jongste stand van Damme:
1 Julie
Korentepoortdam - 100%
Duivenhoksdam - 100,2%
Olive Grove - 95%
Jongensfonteindam - 100%
8 Julie
Korentepoortdam - 100%
Duivenhoksdam - 100,1%
Olive Grove - 95%
Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’