STILBAAI NUUS - Die eerste helfte van die seisoen kom Saterdag tot 'n einde wanneer Crusaders hier teen Seagulls speel.
Alhoewel Seagulls nie gekwalifiseer het vir die Top-agt nie het hulle nog steeds hulle man gestaan teen die hardebaarde en is nooit verneder nie.
Hulle ondersteuners staan ook nog bankvas agter hulle en Saterdag moet geen uitsondering wees nie.
Help die spanne om die eerste helfte van die seisoen op 'n hoogtepunt af te sluit.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’