Video
RIVERSDAL NUUS – Duisende deelnemers, toeskouers en ouers het reeds vanoggend toegesak op Hoër Landbouskool Oakdale se jaarlikse interskole-byeenkoms teen Hoër Landbouskool Boland, wat saamval met die Akkerfees.
Van die items wat reeds gister plaasgevind het, het die Bulle die bergfiets- en gholfitems gewen.
Dit beloof om ’n dag te wees vol sportmanskap, harde kompetisie en gees.
Video: Ben Snyman
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’