Update
STILBAAI NUUS - Die vuur wat in die omgewing van die R305 uitgebreek het is geblus.
Die hoof van beskermingsdienste, mnr. Adneshel Voss het dit bevestig.
Geen verdere inligting oor wat die oorsaak was, is bekend nie.
Lees 'n vorige artikel: Brand langs R305
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'