RIVERSDAL NUUS - Gerald Boezak is as die nuwe onderburgemeester van die Hessequa-munisipaliteit ingesweer.
Tydens die raadsvergadering op Maandag 15 Julie is hy die enigste kandidaat wat vir die amp voorgestel is.
Hy is eenparig verkies.
Hy bring 'n skatkis van ervaring en toewyding na hierdie amp. Sy doelwit is om positiewe verandering te bewerkstellig en vooruitgang vir die gemeenskap te verseker.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’