HESSEQUA NUUS - Dagboek die volgende datums:
- Heidelberg: 31 Mei vanaf 12:00 - 17:30
- Albertinia: 1 Junie vanaf 14:00 - 18:00
- Riversdal: 10 Junie vanaf 14:00 - 18:45
- Stilbaai: 24 Junie vanaf 12:00 - 15:00
Al bogenoemde klinieke vind in daardie dorp se burgersentrum plaas.
Indien jy met die koronavirus gediagnoseer word binne 28 dae na jy bloed geskenk het, moet jy dadelik met die Wes-Kaap Bloedskenkdiens in verbinding tree by 021 507 6319, 507 6320 of 507 6329.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'