HEIDELBERG NUUSFLITS - ’n Beplande Eskom kragonderbreking is vir Donderdag 15 November geskeduleer.
Hierdie onderbreking word nie deur Hessequa-munisipaliteit gedoen nie.
Die gebied wat geraak sal word is Heidelberg Farmers 3: Infanta en Witsand.
Krag sal moontlik van 08:00 tot 16:00 af wees.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'