HESSEQUA NUUS - Die digter Fanie Olivier het sy eerste digbundel na 11 jaar die lig laat sien.
Ou laaie bevat liefdesverse wat oor ‘n lang tyd geskryf is en nou ast’t ware uit die laai opgediep is om geniet te word.
Olivier kan by 082 613 1488 of per epos by olivierf@mweb.co.za vir meer inligting gekontak word.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'