RIVERSDAL NUUS - Hoërskool Langenhoven het drie nuwe personeellede wat hulle vanjaar by die personeelkorps aansluit.
Hulle is Izelle Janse van Rensburg (Rekeningkunde), Marco van der Linde (Besigheidstudies) en Susan Grové (Afrikaans Huistaal, graad 8 en Lewensoriëntering, graad 10).