STILBAAI NUUS - Dit is nie aldag dat jy 'n hond op 'n kajak sien nie, maar party honde is nou maar net adrenalien vrate.
Dit is vakansie en in Stilbaai gebeur alles wat snaaks is. In die hawe is drie honde vroegoggend saam met hulle base see toe en die een op die foto lyk heel gemaklik voor in die kajak.
Hy en sy vriend is vroegoggend by Stilbaai-hawe uit om die omgewing te verken.
'n Mens wonder so tong in die kies wat sy reaksie sal wees as daar 'n vis verby die kajak swem.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’