HESSEQUA NUUS - Fase 2 beurtkrag word steeds deur Eskom ingestel.
Stilbaai, Riversdal, Albertinia en Gouritsmond word soos volg geraak:
- Woensdag 5 Februarie 10:00 – 12:30;
- Donderdag 6 Februarie 10:00 – 12:30 en 18:00 – 20:30.
Witsand, Heidelberg en Slangrivier word soos volg geraak:
- Woensdag 5 Februarie 08:00 – 10:30 en 16:00 – 18:30;
- Donderdag 6 Februarie 16:00 – 18:30.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'