Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO'S - Die N2 tussen Riversdal is net na 13:00 gesluit weens 'n brand wat buite beheer woed.
Die brand het laat Saterdagmiddag ontstaan na 'n voertuig aan die brand geslaan het. Dit het na naburige plase versprei en was teen 06:00 Sondagoggend 'hanteerbaar'.
Dit het intussen weer opgevlam.
Motoriste op die N2 word aangeraai om van die grondpad tussen Stilbaai en Gouritsmond gebruik te maak.
Motoriste tussen Kaapstad en Port Elizabeth word aangeraai om die N1 te gebruik.
Kyk 3 video's hieronder:
Kyk 'n tweede video hier:
Kyk 'n derde video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'