Gallery Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - ‘n Speelparkie ter nagedagtenis aan wyle rdl Tom Pretorius is Dinsdag, 20 Oktober amptelik geopen.
Die uitvoerende burgemeester, Grant Riddles het die opening behartig en is bygewoon deur Andrew Stroebel (speaker), Johan Jacobs (munisipale bestuurder), asook verskeie ander raadslede, familie, vriende en kennisse van Pretorius.
Fotogalery: Speelparkie vir Riversdal
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
Foto's: Clive Pretorius
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'