Video
HEIDELBERG NUUSFLITS EN VIDEO - Cameron Dugmore, ANC LPR en leier van dié streek het Vrydagoggend 14 Julie Kairos Senior Sekondêre skool besoek.
Saam met Mark Nicholls, ANC-leier op Heidelberg, is besluit om ’n winterskool vir wiskunde by Kairos aan te bied, wat leerders van ander skole ook mag bywoon.
Die bekende wiskunde-onderwyser mnr. William Jacobs het die leerders gehelp.
‘n Opvolgsessie word vir September vanjaar beplan indien daar genoeg belangstelling onder leerders in die streek is.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'