Gallery Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Saterdag, 17 Oktober het enigeen wat dink hy of sy kan die mooiste, beste en lekkerste koek bak, geleentheid gehad om hul slag te wys.
Die geleentheid was 'The Great Stilbaai Bake Off' wat by die Dorpsplein plaasgevind het.
Daar was onder andere ook 'n modeparade, veteraanmotor-uitstalling, 'n 'photo booth' en springkasteel.
Fotogalery: The Great Stilbaai Bake Off
Die geleentheid was om geld vir CARS (Community Animal Rescue Society) se volgende massa sterilisasie in te samel.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'