SWELLENDAM NUUSFLITS - Nagenoeg 100 werkers het besluit om meer druk op hul werkgewers te plaas deur Maandag 25 Junie te staak.
Werknemers het besluit om te staak nadat hul werkgewer, Southern Oil (Soill) nie aan hul eise van ’n 20% wou toegee nie.
Stakers het onder leiding van Nosey Pieterse al die ingange tot die fabriek vroegoggend afgesper.
Volgens Pieterse het die werkers nie ’n ander keuse gehad as om te staak nie, omdat hul wergewer hulle nie aan vorige onderhandelinge gesteur het nie.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Swellendam, Hessequa nuus'