Video
HEIDELBERG NUUSFLITS EN VIDEO - Die plaaslike biblioteek het op Donderdag 1 Februarie na skole uitgereik om Wêreldhardopleesdag te vier.
Lede uit die gemeenskap het geleentheid gehad om saam ‘n storie in ‘n boek wat by die biblioteek beskikbaar was, te skryf.
Verskeie lede uit die publiek kon ‘n paragraaf skryf, watonverwagse kinkels en draaie tot gevolg gehad het.
Dit is hardop deur Wim Vorster gelees.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
Kyk gerus na die video om na die storie te luister:
ARTIKEL, VIDEO & FOTO: ALETTA SUTHERLAND, SUID-KAAP FORUM KORRESPONDENT
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'