RIVERSDAL NUUS - Die langverwagte reën is eindelik besig om uit te sak en mens en natuur juig oor die strome van seën wat neerdaal.
Eden-distriksmunisipaliteit het gister ‘n waarskuwing uitgereik dat moontlike oorstromings in die vooruitsig kan wees, dus word motoriste gewaarsku om versigtig op die nat paaie te bestuur en – indien moontlik, van die paaie af te bly.
Stuur gerus mooi reënfoto’s en vertel ons hoeveel dit by julle gereën het.
Epos foto’s na wilma@groupeditors.co.za.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'