JONGENSFONTEIN NUUS - Die karkas van ‘n spermwalvis het Sondag, 23 Augustus naby Jongensfontein uitgespoel.
Jean du Plessis van CapeNature sê dit lyk of die dier aan ‘n siekte of inwendige beserings dood is.
Hy maan nuuskieriges om nie te naby te gaan nie, want die walvis lê in die getysone.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Jongensfontein, Hessequa nuus'