RIVERSDAL NUUS - Yolanda Prinsloo het gretige vroue van die Jan Lange tehuis op Vrouedag, Donderdag 18 Augustus geselskap gehou terwyl hulle saam gehekel, -brei en 'n stukkie koek geniet het.
Die dames het almal heerlik saam gekuier.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'