Breaking News
HEIDELBERG NUUS - Die liggaam van 'n jong vrou, vermoedelik 'n Zimbabwiese burger, is vroeg vanoggend in 'n huis op 'n plaas buite Heidelberg ontdek.
Die vrou is vermoedelik vermoor.
Die polisie is op die toneel.
Meer inligting volg sodra bekend.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'