HEIDELBERG NUUS - 'n Vrou (48) van Heidelberg verskyn Dinsdag, 18 Augustus op aanklag van bedrog.
Dit hou blykbaar verband met R34 000 wat by haar werksplek verduister is.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'