HESSEQUA NUUS - Demensie of seniliteit neem al meer in ons moderne samelewing toe.
Enige ouer persoon wat vreemd begin optree of gedisoriënteerd raak, moet so gou moontlik na ’n psigiater vir professionele evaluering geneem word.
Die regte medikasie kan simptome vertraag en lewenskwaliteit vir etlike jare verseker.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'