RIVERSDAL NUUS - Riversdal-polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag na ‘n persoon Saterdagaand, 13 Junie dood is.
Volgens mediawoordvoerder konstabel Venia Daries het ‘n vragmotorbestuurder ‘n man by die Shell vulstasie op die N2 raakgery.
Die slagoffer was van Mosselbaai.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'