ALBERTINIA NUUSFLITS - 'n Vragmotor het vroegoggend Vrydag 26 Oktober, in die rigting van Albertinia naby die Gouritsmond afdraai, omgeslaan.
Een helfte van die N2 word versper.
Nooddienswerkers is reeds op die toneel.
Dit is nog onbekend wat die toestand van die vragmotor bestuurder is.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'