HEIDELBERG NUUSFLITS - ‘n Vragmotor het op die N2 buite die dorp, rigting Slangrivier omgeslaan.
Verkeersbeamptes is op die toneel om verkeer te reguleer.
Geen verdere inligting is in hierdie stadium bekend nie. Sodra ons nog inligting kry, maak ons dit bekend.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'