HESSEQUA NUUS - Die volgende leerders staan bo-aan hul graad vir die tweede kwartaal:
- Cody Abrahams (gr. 1),
- Juan Pierre Jakobs (gr. 2),
- Lakeysha Farland (gr. 3),
- Alexandra Saayman (gr. 4),
- Monique Esau (gr. 5),
- Jasmine Fielies (gr. 6) en
- Keisha Lee Mortlock (gr. 7).
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'