RIVERSDAL NUUS - Die Voortrekkersaal is op Maandag 6 November amptelik herdoop na die John Jackson-saal.
Dié besluit is geneem om John Jackson te bedank vir sy jarelange diens aan die Voortrekkers, plaaslik en nasionaal.
"Dit is 'n eerbetoon aan John en sy vrou, Susan asook die hele familie vir hul liefdevolle diens en opofferings oor die jare," het Tielman Roos, kommandoleier tydens die geleentheid gesê.
Die Jackson-familie voor die saal.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'