Gallery Video
RIVERSDAL NUUSFLITS EN VIDEO - 'n Visie en droom van 'n paviljoen by hul sportgronde, het saam met Laerskool Volschenk se 75-jaar vieringe verlede jaar vorm aangeneem.
Bouwerk is afgehandel en die inwyding het Vrydag 13 April, tydens die sportdag teen Laerskool Wesbank van Oudtshoorn plaasgevind.
Die paviljoen kan al die leerders van die skool onderdak akkommodeer.
Kyk 'n video hieronder:
Video: Verskaf
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'