ALBERTINIA NUUS - 'n Voetganger is 'n rukkie gelede (10 Oktober) noodlottig beseer op die N2 by Albertinia.
Volgens voorlopige Inligting het 'n voertuig vanaf Mosselbaai se kant, rigting Riversdal die voetganger digby die afdraai na Albertinia industriële gebied getref.
Alle nooddienste is nog op die toneel.
Slegs een baan is oop vir verkeer.
Meer inligting volg sodra bekend.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'