Update Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Die Palinggat-museum op dié kusdorp is reeds wêreldwyd bekend, veral as gevolg van die palings in die fontein wat daagliks gevoer word en waar besoekers geleentheid kry om dit self te doen.
Tydens die Hessequa Heritage Festival op 23 September het besoekers behoorlik toegesak op die museum om te sien hoe die palings gevoer word.
Die bestuurder van Stilbaai-toerisme, Hannatjie Ferguson, het ook meer vertel van die palings se lewensiklus en die rede hoekom hulle bly terugkeer.
Kyk 'n video hieronder:
Lees 'n vorige artikel: Voer 'n paling
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'