HESSEQUA NUUS - Oktober is borskanker bewusmakingsmaand en daarom wil Kansa meer bewusmaking skep deur plaaslike kerke met hul Kerse van Hoop-veldtog te betrek.
Dié kerse word by verskilende kerke in die Hessequa-streek aangesteek.
Die jaarlikse Kanse Relay for life is weer na twee jaar op dreef en sal vanjaar by die Riverville-stadion op 19 en 20 November plaasvind.
Vir inskrywings kan Chanel Louw by 079 909 1397, of die voorsitter, Vermith Kleinbooi by 067 911 1369 gekontak word.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'