STILBAAI NUUS - ‘n Veldbrand woed tans by Skerpkoppies naby Stilbaai.
Volgens Hessequa-munisipaliteit se adjunkverkeershoof Morné Dyason is alle beskermingsdienste op die toneel.
Die sterk wind maak dit vir hulle moeilik om die brand geblus te kry, maar hy sê die situasie is onder beheer.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'