RIVERSDAL NUUS - Stella Burger, inwoner by Jan Lange-tehuis in Riversdal het Vrydag 26 Augustus haar 89ste verjaarsdag gevier.
Sy is oorspronklik van Swellendam, maar woon al die afgelope 19 jaar in die tehuis.
Sy het twee kinders, 'n seun, Francois wat in Kanada is en Magda, wat in Stilbaai bly.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'