HESSEQUA NUUS - Die internasionale kollig val Vrydag 9 September op fetale alkoholsindroom.
Die boodskap van World Fetal Alcohol Spectrum Disorder Day (FASD) is dat dit tyd geword het om namens die ongeborenes stem dik te maak teen alkoholgebruik tydens swangerskap.
Ongebore babas wat aan ’n oormaat drank blootgestel word ontwikkel dikwels nie normaal nie en begin hul lewe met alkoholonttrekkingsimptome.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'