RIVERSDAL NUUS - Riversdal en omgewing is gisteraand, 22 November met ‘n skouspel van kleur en natuurwonders betower toe twee reënboë omstreeks 19:00 die dag gegroet het.
Groen landerye na die afgelope tyd se goeie reënval het die skilderagtige prentjie nog meer kleur gegee.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'