Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Die stoomlokomotief, Jessica 3321 het inwoners van Heidelberg dorp Donderdag 20 September sommer vroeg wakkergestoom.
Die trein het nog voor 07:00 by die stasie vir ’n kort rukkie aangedoen voor sy haar tog na Mosselbaai hervat het.
Jessica was een van die stoomlokomotiewe van die destydse blou trein.
Kyk 'n videon hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'