STILBAAI NUUS - Die rubberbote wat aan die jaarlikse Trans Agulhas Challenge oor 700 km deelneem, het Sondagoggend 29 Desember aan die einde van hul tweede skof vanaf Mosselbaai op Lappiesbaai aangekom.
Deur die loop van die dag het hulle aan die Motul King of the waves-ren deelgeneem.
’n Entoesiastiese groep toeskouers het hulle weer Maandagoggend 30 Desember op hul volgende skof na Struisbaai afgesien.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'