Gallery Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Heidelberg se jaarlikse dramafees, die Goliath Davids/Hessequa toneelfees het weer die jaar die lig gesien nadat dit verlede jaar deur die Covid-19-pandemie gekortwiek was.
Die fees het in 2016 onder leiding van oom Gollie, soos hy alombekend was, se twee seuns, Lloyd en Peter-John Davids afgeskop.
FOTOGALERY | Hessequa toneelfees
VIDEO | Toneelfees weer op die planke
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'