Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Heidelberg het verlede week vanaf Maandag 3 tot Saterdag 8 Oktobr die nalatenskap van die bekende akteur/dramaturg, wyle Goliath (oom Golly) Davids gevier.
Die Goliath Davids Legacy Project, onder leiding van sy twee seuns, Lloyd en Peter-John Davids, word vanjaar vir die sesde keer aangebied.
Die toneelfees vir kinders, tieners en jeugdiges wat in 2016 die lig gesien het, het in die Duivenhoks-gemeenskapsaal plaasgevind.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'