RIVERSDAL NUUS - Die twee tehuise vir bejaardes op Riversdal sal vanaf vandag, 31 Mei tydelik gesluit wees.
Chris Veldsman, bestuurder van die Droomdienssentrum wat Jan Lange en Ou Meule bedien, het gesê dié besluit is reeds vóór die effens strenger aangepaste maatreëls van vlak twee geneem.
“Ons tree pro-aktief op en ons is gereed vir 'n moontlike derde vlaag van die pandemie.”
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'