HEIDELBERG NUUS - Kerneels le Roux (83) was van kindsbeen af baie lief vir die natuur en tuinbou.
Hy spog sedert sy aftrede 22 jaar gelede met ’n groot tuin met omtrent alles daarin wat ’n mens benodig om van te leef.
Een van sy mees gesogte produkte is avokadebome wat elke jaar groot oeste vir hom lewer.
Hy spog met sy grootste avokadopeer tot dusver wat die skaal op 1.5kg laat kreun het.
Die tuin het omtrent alles in wat ’n mens benodig om van te leef. Foto's: Clive Pretorius:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'