STILBAAI NUUS - Die OK Foods in Stilbaai was Sondagoggend, 5 Februarie, onder water na die swaar reën.
Hier is Corné von Molendorff en sy staf besig om die water uit te vee.
Die Munisipaliteit moes ook later water uit hulle stoorkamer kom suig.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'