HESSEQUA NUUS - Die kantoor van die Suid-Kaap Forum sluit vandag, Donderdag 21 Desember en heropen op Maandag 8 Januarie.
Ons eerste uitgawe van 2018 sal Donderdag 11 Januarie op die rakke wees!
Ons wens ons lesers 'n veilige en voorspoedige kersseisoen en Nuwejaar!
Dankie vir die ondersteuning in 2017!
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'