Video
SUID-KAAP NUUS EN VIDEO - Lede van die Suid-Kaap Byebedryfvereniging (SKBBV) het Saterdagoggend 2 Maart hul algemene jaarvergadering op André de Jager, die voorsitter, se plaas Swartklip gehou.
Die krimpende ledetal, gebrekkige kommunikasie tussen lede, met die Suid-Afrikaanse Byebedryfsorganisasie (SABIO) en kanolaboere, asook die verpligte registrasie van alle byeboere was op die agenda.
“Mense wil nie gereguleer word nie, maar dit is in almal se belang dat alle byeboere registreer,” het John Moodie, een van die lede, gesê.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'