STILBAAI NUUS - Stilbaai Buurtwag, Coastal Clean Up op Stilbaai en Hessequa se wetstoepassers het Vrydag 31 Maart die beboste gebied tussen die gholfbaan en die Jongensfontein pad ingevaar om skoon te maak.
Die 45 vrywilligers het binne twee ure 85 vullissakke volgemaak met vullis wat deur die haweloses, wat in die bos slaap, gelos word.
Daar was selfs dakplate en planke waarmee strukture later opgeslaan kon word.
Daar was selfs dakplate en planke waarmee strukture later opgeslaan kon word.
Die vullis wat deur die haweloses agtergelaat is
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’