Die woonbuurte van Melkhoutkruin en Fynbos val nou in by die agt bestaande buurtwagte.
Slegs Little England, die skoolwyk en Platbos het nog nie funksionerende buurtwagte nie.
Lees meer hieroor in Donderdag se Suid-Kaap FORUM, asook aanlyn.
By die stigting van die nuwe buurtwagte, van links: Dries Slabbert (Fynbos area), Johan Barnard (Fynbos area), Elize Claassens (Stilbaai polisie), kapt Johann van Tonder (stasiebevelvoerder), Piet Muller (hoofkoördineerder van buurtwagte) en Chris Aspeling (Melkhoutkruin).
Foto: Louise Mouton
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'