Video
STILBAAI NUUS & VIDEO - Konstruksiewerk op die Stilbaai-pad (R305) is reeds sedert verlede jaar aan die gang.
Die derde stop-en-ry is middel Julie in plek gesit 'n paar kilometer buite die dorp tot by die Melkhoutfontein-afdraai.
Hoewel dit baie frustrasies vir motoriste veroorsaak, veral diegene wat die pad daagliks moet gebruik, kan reeds gesien word dat dit 'n groot verbetering - en 'n baie veiliger pad - gaan wees.
Kyk 'n video hieronder.
VIDEO: WILMA ADAMSON, SUID-FORUM REDAKTEUR
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'