Gallery Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Die vierde Christmas in July-week wat in Stilbaai plaasgevind het, het besoekers in rekordgetalle opgelewer.
Daar was iets vir oud en jonk in die week se aktiwiteite, met die hoogtepunt Vrydagaand se straatmark.
Stalletjies van hoë gehalte, gaste soos Anita Peens van Albertinia wat ‘n finalis in die Miss Teen Commonwealth SA-kompetisie is en natuurlik Kersvader en die sneeu het verseker dat almal die aand lank sal onthou.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.